Tegniese ondersteuning vir 7-Zip

Voor kliënte ondersteuning versoek vir 7-Zip, let asseblief

  • Maak seker dat jy die nuutste weergawe van 7-Zip het.
  • As jy 'n 64-bit Windows stelsel het, maak seker dat jy gebruik 7-Zip x64.
  • Kyk na die 7-Zip hulp stelsel ook.
  • Lees Algemene Vrae.

Soek op 7-Zip Forum:

Custom Search

Gebruik asseblief 7-Zip forum vir alle algemene vrae, want jy kry antwoorde op die forum van 7-Zip ontwikkelaars en ander 7-Zip gebruikers.

Skryf asseblief net in Engels.

7-Zip se Forum by Source Forge

7-Zip's BUGs tickets by SourceForge

As jy 'n boodskap aan die forum oor 'n probleem met 7-Zip het, verskaf asseblief die volgende inligting oor jou stelsel:

  • 7-Zip weergawe en tipe (32-bit / 64-bit)
  • Windows weergawe en tipe (32-bit / 64-bit)

Kopiereg (C) 2013 Igor Pavlov.                                                                Translated into Afrikaans by AMH.